Dancer of the Year. Laerskool Rooihuiskraal Graad 6 leerder, Dajunè Grobler, het ‘n merkwaardige prestasie behaal. Sy het kwalifiseer om deel te neem aan die Independent Dance Federation se Dancer of the Year Awards.
Dajuné se uitsonderlike talent is beloon met verskeie toekennings:
- Junior Ballet Danser van die jaar Year-wenner.
- Sy het ook die Junior Lyrical Dancer of the Year-titel gedeel met ‘n mede-deelnemer.
- Naaswenner in die Junior Jazz Danser van die jaar-kategorie
Al die toekennings is ‘n duidelike bewys van Dajunè se talent en harde werk in hierdie kompetisie. Verder is haar veelsydigheid in verskillende dansstyle ook beklemtoon.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://laerskoolrooihuiskraal.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








