)

Tyd Krieket – Hoërskool Framesby

Tyd Krieket. Framesby 1ste krieketspan seuns, Somerset College Noord teen Suid Toernooi. Tyd krieket, 120 boulbeurte deel deur die spanne.

  • Hoërskool Framesby teen Hoërskool DF Malan
  • Framesby wen loot en kies om te boul.
  • 1ste beurt – DF Malan teken 83 almal uit aan in 36.2 boulbeurte.
  • Beste boulers: * Logan Fleetwood 8/3/10/4; * Dewan Wessels 7/3/12/2
  • 1ste beurt – Framesby teken 253 almal uit aan in 47.3 boulbeurte.
  • Beste kolwers: * Ethan Terblanche 61 (76); * Taine Douw 36 (41); Zander swanepoel 34(42)
  • Framesby wen met 1ste beurt en 170 lopies.
  • Hoërskool Framesby teen Paul Roos Gimnasium (50 boulbeurte)
  • Framesby wen loot en kies om te kolf.
  • Framesby teken 176 almal uit aan in 37.2 boulbeurte.
  • Beste kolwers: * Ethan Terblanche 32 (40); * Dewan Wessels 31 (63)
  • Paul Roos teken 177/7 in 33.5 boulbeurte.
  • Beste boulers: * Logan Fleetwood 10/0/65/3; * Miles Feltham 8.5/0/49/2
  • Paul Roos wen met 3 paaltjies.
  • Hoërskool Framesby teen Hoërskool Parel Vallei (50 boulbeurte)
  • Framesby wen loot en kies om te kolf.
  • Framesby teken 328/9 aan in 50 boulbeurte.
  • Beste kolwers: * Dewan Wessels 85 (78); * Durandt Rootman 71 (56); * Hanru van Jaarsveld 63 (76); * Taine Douw 56 (57)
  • Paarl Vallei teken 287 almal uit aan in 46.3 boulbeurte.
  • Beste boulers: * Logan Fleetwood 8.3/0/46/4; * Juan Grigor 10/0/52/4
  • Framesby wen met 41 lopies.
  • Hoërskool Framesby vs Fairmont High School (20 boulbeurte)
  • Framesby wen loot en kies om te kolf.
  • Framesby teken 161/8 aan in 20 boulbeurte.
  • Beste kolwers: * Dewan Wessels 52 (41); * Logan Fleetwood 41 (34)
  • Fairmont teken 111/6 aan in 20 boulbeurte.
  • Beste boulers: * Miles Feltham 4/0/17/2; * Durandt Rootman 3/0/15/2
  • Framesby wen met 50 lopies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.framesby.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal