Interskole Redenaarsliga. Agt redenaars van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, het tydens die Nasionale rondte van die Interskole Redenaarsliga puik resultate behaal:
Graad 12:
- Amoné Meyer: onvoorbereid – eerste plek
Graad 11:
- Sonell du Preez: Voorbereid – tweede plek
Graad 8 Span: Vierde plek
- Danike Lemmer
- Melinique Marx
- JG Benadé
- Mia Fourie
Graad 9:
- Clerise Cronjé: Voorbereid – Elfde plek
Graad 12:
- Henco Mynhardt: Voorbereid – Veertiende plek

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










