Western Mounted Games – Ses ruiterkuns-leerders van Hoërskool Ermelo is gekies is vir die Mpumalanga Provinsiale span vir Western Mounted Games.
- Mia van Aardt
- Zelmari van der Walt
- Lienke van Rooyen
- Mia Botha
- Carli Huber
- Melissa Olivier
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








