Tennis Ligawenners. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het rede om baie trots te wees op hul Tennis Ligawenners. Die 0.10 A en 0.10 B seunsspanne asook hul 0.10 A dogtersspan is aangewys as die tennis ligawawenners na die seisoen.
Die 1ste seunsspan het 3de geëindig.



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










