Fietsry-aktiwiteite. Hoërskool Witteberg is baie bedrywig met heelwat fietsry-aktiwiteite.
Vrystaatspan vir SA’s in Brits
Vier fietsryers van Witteberg is opgeneem in die Vrystaat-span vir die SA Kampioenskappe in Brits, vanaf 20 tot 22 September.
- Inge van Heerden
- Danica Austin
- Jemma Osmond
- Pedri Grobler
SA XCO skole reeks in Brits
Tien fietsryers van Witteberg se Fietsryspan is gekies om Vrystaat te verteenwoordig by SA XCO Skole Reeks.
Die span het die afgelope naweek gekwalifiseer om een van die spanne te wees wat die Vrystaat gaan verteenwoordig by die SA XCO Skole Reeks in Brits, vanaf 20 tot 23 September.
Witteberg se spanlede is:
- AW Burgers
- Kyle Meyer
- Joe Kriel
- Wessel Campher
- Pedrie Grobler
- Divan Myburgh
- Inge van Heerden
- Danica Austin
- Jemma Osmond
- Basetsane Tsolo
MTB Skole Reeks
Die afgelope naweek het die fietsry-span deelgeneem aan die 4de en finale been van die MTB Skole Reeks in Kroonstad. Die dag het intense kompetisie van regoor die Vrystaat opgelewer, maar Witteberg het uitstekend presteer.
Uitslae:
Junior Men
- AW Burgers – 5de plek
Sub Junior Men
- Kyle Meyer – 4de plek
- Jake Kriel – 5de plek
- Divan Myburgh – 9de plek
Youth Men
- Pedri Grobler – 8ste plek
- Wessel Campher – 11de plek
- Hendrik Rautenbach – 14de plek
- AJ Erasmus – 15de plek
- Marco Jordaan – 23ste plek
Sub Junior Women
- Inge van Heerden – 1ste plek
- Danica Austin – 2de plek
- Jemma Osmond – 3de plek
Junior Woman
- Basetsane Tsolo – 5de plek
Verder het die dogters ook die aflos gewen, en die seuns het ‘n algehele 3de plek behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









