Wow-Spelfees. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het Vrydag, 6 September, aan die Provinsiale Wow-spelfees kompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Hulle het uitstekend presteer en gaan nou deur na die Nasionale Wow-spelfees kompetisie wat 28 September in Stellenbosch plaasvind.
- Reagan Miller: Graad 4
- Lindi Dannhauser: Graad 3
- Liam Klemp: Graad 1
- Wernich Naude: Graad 1
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









