FAK Allegretto Toneelfees. Hiermee die FAK Ermelo Week wenners.
Beste tegniese aspekte:
- Voetspore – Hoërskool Standerton
- Wenner : Tafel van die ongewenstes – Hoërskool Witteberg
- Illne Myburgh – Tafel van die Ongewenstes: Hoërskool Witteberg
- Wenner: Mary Cawood van Hoërskool Standerton – Voetspore Wenner, Dirk Willemse – Donkermaan
Beste verhoogbestuur:
- Illne Myburgh – Tafel van die Ongewenstes: Hoërskool Witteberg
- Wenner: Mary Cawood van Hoërskool Standerton – Voetspore
Beste Beligtingsontwerp:
- Wenner: Dirk Willemse – Donkermaan
- Altus Geldenhuys – Voetspore
Beste Klank Samestel:
- Wenner : Chabeli Rathulo – Donkermaan
- Chabeli Rathulo – Tafel van die Ongewenstes
Beste Grimering:
- Santie Louw – Voetspore
- Wenner : Santie Louw/Shawn Potgieter – Die Môrester
Beste Dekor:
- Sunè Hills – Donkermaan
- Wenner : Hylet Ungerer / Sunè Hills / Mia-Nanke van Heerden – Tafel van die Ongewenstes
Beste Kostuums:
- Wenner : Sunè Hills / Hylet Ungerer – Tafel van die Ongewenstes
- Hylet Ungerer – Donkermaan
Beste Choreografie:
- Jenè van Heerden – Tafel van die Ongewenstes
- Wenner : Zietske Bailey – Voetspore
Beste Ensemble:
- Donkermaan – Hoërskool Witteberg
- Wenner : Voetspore – Hoërskool Standerton
- Tafel van die Ongewenstes – Hoërskool Witteberg
Beste Klank Hantering:
- Wenner : Chabeli Rathulo – Tafel van die Ongewenstes
- Sunè du Preez – Voetspore
Beste beligting hantering:
- Wenner : Dirk Willemse – Tafel van die Ongewenstes
- Dirk Willemse – Donkermaan
Mees Belowende Speler:
- Wenner : Leonelle van Niekerk – Tafel van die Ongewenstes
Beste Dramatiese Vroue byspeler:
- Wenner : Milan de Villiers – Donkermaan
- Henke Minnaar – Donkermaan
Beste Komiese Vroue Byspeler:
- Wenner : Zenè Petitt – Schoemansdal
- Lumicke Groenewald – Schoemansdal
Beste Dramatiese Manlike Byspeler:
- Wenner : Carel Bester – Waar was jy? – Ligbron
- Michael Kalell – Die Môrester
Beste Dramatiese Vroulike Hoofrol:
- Jani de Bruin – Donkermaan
- Wenner: Zietske Bailey – Voetspore
- Leonelle van Niekerk – Tafel van die Ongewenstes
Beste Komiese Vroulike Hoofrol:
- Wenner : An-Eunè van Niekerk – Fiasko Ermelo
- Nika Alberts – Schoemandal
Beste Dramatiese Manlike Hoofrol:
- Wenner : Jandrè Scheepers – Straat(lig)kinders Oosterland
- Wian Grobler – Waar was jy? Ligbron
Beste Regie:
- Wenner : Ronelle & Jenè van Heerden – Donkermaan
- Charnel Geldenhuys – Voetspore
- Ronelle en Jenè van Heerden – Tafel van die Ongewenstes
Beste Ander:
- Die Môrester – Hoërskool Standerton
- Wenner :Donkermaan – Hoërskool Witteberg
- Tafel van die Ongewenstes – Hoërskool Witteberg
Beste Komedie:
- Wenner : Fiasko – Hoërskool Ermelo
- Schoemansdal – Hoërskool Pietersburg
Beste Drama:
- Wenner : Voetspore – Hoërskool Standerton
- Straat(lig)kinders – Hoërskool Oosterland
- Met wie praat ek vandag? – Ligbron akademie
Beste Fees Produksie:
- Wenner : Donkermaan – Hoërskool Witteberg




Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








