Vrystaat Vrouehokkiespan. Twee leerders van Hoërskool Witteberg, Tumi Mosikili en Amy Kotzé, is saam met hul onderwyseres, Juf. Casey-Jean Terblanche, ingesluit in die Vrystaat Vrouehokkiespan. Die Vrystaat Vrouehokkiespan neem vanaf 9 tot 15 September aan die o.21 IPT in Johannesburg deel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








