)

You are sponsoring
Vrystaat Vrouehokkiespan - Hoërskool Witteberg

Vrystaat Vrouehokkiespan - Hoërskool Witteberg

Vrystaat Vrouehokkiespan. Twee leerders van Hoërskool Witteberg, Tumi Mosikili en Amy Kotzé, is saam met hul onderwyseres, Juf. Casey-Jean Terblanche, ingesluit in die Vrystaat Vrouehokkiespan. Die Vrystaat Vrouehokkiespan neem vanaf…