Shotochamps Karate. Divan Venter, Cara Hoffman en Elvin Pienaar het die afgelope naweek aan die Shotochamps Karate deelgeneem.
Prestasies behaal:
- Divan Venter het in die Ope Senior mans Kumite afdeling ‘n vierde plek behaal. In die Super Kata bo 14 jaar Ope afdeling, het hy ‘n silwer- en twee brons medaljes verower.
- Cara Hoffman het vier goue-, twee silwer- en twee brons medaljes ontvang. Sy is ook aangewys as die Kadet-kampioen, Kumite.
- Elvin Pienaar het ‘n silwer medalje ontvang vir Kumite.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








