Vrystaat o.17 Pluimbalspan. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Eben Sander, Sarel Vorster, Karli Botha en Hanél Browne, is vir die Vrystaat o.17 pluimbalspan gekies.
Die span gaan vanaf 21 tot 28 September aan die SA Pluimbal Kampioenskappe asook die Interprovinsiale toernooi in Durban deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za
Foto’s verskaf









