Netbal Fast 5 Toernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se o.17 en o.15 netbalspanne het aan die Welkom Gimnasium Netbal Fast 5 Toernooi deelgeneem.
Die o.17 span eindig 3de van twaalf spanne tydens die toernooi.
Die o.15 netbalspan het waardevolle ondervinding opgedoen en alles gegee in elke wedstryd.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://wilgerivierskool.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








