)

You are sponsoring
Netbal Fast 5 Toernooi - Hoërskool Wilgerivier

Netbal Fast 5 Toernooi - Hoërskool Wilgerivier

Netbal Fast 5 Toernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se o.17 en o.15 netbalspanne het aan die Welkom Gimnasium Netbal Fast 5 Toernooi deelgeneem. Die o.17 span eindig 3de van twaalf spanne…