FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Jim Fouché se leerders het weereens presteer tydens die FAK Allegretto Toneelfees.
Toekennings ontvang:
Kinderson
- Kinderson wen die beste tegniese aspekte-toekenning
- Juffrou Stella Nortier en Quintus Senekal wen die beste beligtingtegnikus toekenning
- Megan Benson wen die beste aktrise in ‘n hoofrol van ‘n drama toekenning
‘n Kwessie van verbeelding
- Wen beste dekor toekenning
- Jandre van der Walt wen beste byrol akteur in komedie
- Suné Deacon wen beste byrol aktrise in ‘n komedie
- Dian van Wyk wen beste akteur in ‘n komedie
- Tenika du Plessis wen beste aktrise in ‘n komedie
- Hanro Snyman word genomineer as beste klanksamesteller
- ‘n Kwessie van verbeelding wen beste komiese produksie
- ‘n Kwessie van verbeelding eindig algeheel derde

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










