Vrystaat Junior Gholf. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Gerald Fowler, Jeandré van der Merwe en Juan Mostert, is deel van Vrystaat Junior Gholf. Hulle het aan die 2024 Nomads Junior Open deelgeneem. Die drie gholfmanne presteer as volg:
O.𝟭𝟵 𝗗𝗶𝘃𝗶𝘀𝗶𝗲:
- Gerald Fowler eindig algeheel 3de.
- Jeandré van der Merwe eindig algeheel 13de.
𝗼.𝟭𝟳 𝗗𝗶𝘃𝗶𝘀𝗶𝗲:
- Juan Mostert eindig algheel 27ste.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/









