Free State Road Series – Hoërskool Fichardtpark skitter
Free State Road Series. Hoërskool Fichardtpark – Fietsrynuus. Baie geluk aan Dané Taljaard wat die afgelope naweek aan die Bethlehem & Clarens Free State Road Series deelgeneem het. Op 21…
Wiskundige Geletterdheid Kompetisie – Hoërskool Fichardtpark 2de
Wiskundige Geletterdheid Kompetisie. Hoërskool Fichardtpark blink uit in Wiskundige Geletterdheid-kompetisie. Baie geluk aan Maurice van der Merwe, Danica Rademeyer en Tjaart Botha wat met toewyding en vaardigheid aan die tweede…
Vrystaat Junior Gholf – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Junior Gholf. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Gerald Fowler, Jeandré van der Merwe en Juan Mostert, is deel van Vrystaat Junior Gholf. Hulle het aan die 2024…
Hoërskool Fichardtpark Beheerliggaam – Nuwe lid verkies
Hoërskool Fichardtpark Beheerliggaam. Hoërskool Fichardtpark verwelkom mnr Charl Burger wat verkies is tot die beheerliggaam van Hoërskool Fichardtpark. Fichies glo dat dit ‘n geseënde en verrykende ervaring sal wees en…











