)

Fairtree Super 12 Hokkie – Rhenish Girls 2024 wenners

Fairtree Super 12 Hokkie. Die Fairtree Super 12 Hokkie Toernooi wat hierdie naweek deur die Sekondêre Meisieskool Oranje aangebied word, het ‘n verrassende wending geneem.

‘n Nuwe wenner gaan vandag, Saterdag 10 Augustus, gekroon word. Die vier spanne wat deurgedruk het tot die semi’s en sake moet uitspook vir die finaal van die Fairtree Super 12 Hokkie, is Hoërskool Waterkloof van Pretoria, Rhenish Girls School van Stellenbosch St Mary’s DSG Kloof van KZN en Durban Girls’ College. Een van hierdie vier skole sal vandag met die kroon wegstap.

Dit is die eerste keer dat Hoërskool Waterkloof, 12de, die semi-finale van die Fairtree Super 12 Hokkie toernooi bereik. Dit is ook die eerste keer dat twee skole van KwaZulu Natal in die semi-finale speel.

Vorige jare se uitslae:

  • 2023 – Eunice High School for Girls
  • 2022, 2021, 2020, 2019, 2017, 2016, 2015, 2014 – Sekondêre Meisieskool Oranje
  • 2018 – Hoërskool Menlopark

Die uitslae van die semi’s is dat Rhenish deur is na die finaal nadat hulle Waterkloof met 3-0 gewen het en St Mary’s DSG Kloof wat met Durban Girls’ College 2-0 afgereken het!

Die finaal vind vandag om 16:10 plaas op die Oranje Astro tussen St Mary’s DSG Kloof en Rhenish Girls.

Uitspele:

  • 11:50 – posisie 11/12 tussen Menlopark en St Anne’s DSG (St Anne’s wen 2-1)
  • 12:40 – posisie 10/11 tussen Garsfontein en Bloemhof (Garsfontein wen 3-2)
  • 13:30 – posisie 7/8 tussen St Stithians en Oranje Meisies (St Stithians wen 2-1)
  • 14:20 – posisie 5/6 tussen Paarl Gimnasium en Eunice High School (Paarl Gim wen 2-1)
  • 15:10 – posisie 3/4 tussen Durban Girls en Hoërskool Waterkloof (Durban Girls College wen 3-2)

Uitslae dag 1:

  • Paarl Gimnasium teen HMS Bloemhof: 1-1
  • Hoërskool Waterkloof teen Oranje Meisies: 1-0
  • St Mary’s DSG Kloof teen Hoërskool Garsfontein: 4-0
  • Rhenish Girls teen St Anne’s DSG: 3-1
  • Durban Girl’s College teen Menlopark: 3-2
  • St Stithians College teen Eunice High School:1-1
  • Oranje Meisies teen Bloemhof: 0-0
  • Hoërskool Garsfontein teen Hoërskool Waterkloof: 0-0
  • St Mary’s DSG Kloof teen Paarl Gimnasium: 2-1
  • Rhenish Girls teen Menlopark: 3-0
  • Eunice teen St Anne’s DSG: 2-0
  • Durban Girl’s College teen St Stithians: 1-1
  • Oranje Meisies teen Hoërskool Garsfontein: 2-1
  • St Mary’s DSG Kloof teen Bloemhof: 2-1
  • Paarl Gimnasium teen Hoërskool Waterkloof: 1-0
  • Rhenish Girls teen Eunice High: 0-0
There are 3 siblings in the St Anne’s team of which two are twins. From left: Holly Hofmeyr, Belle Hofmeyr, Jade Kelly, Jasmin Kelly, Emma Thomas, Nicola Thomas.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.rhenish.co.za/ https://dgc.co.za/ https://www.klofies.co.za/ https://www.stmarysdsg.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal