Gimnastiek OP Proewe – Leani Knoesen, Luan Geldenhuys en Dewald Duvenage van Laerskool Stulting, Humansdorp het aan die Gimnastiek OP proewe deelgeneem.
Hulle ontvang die volgende medaljes:
- Leani: 2 silwer en 1 goud
- Luan: Goud vir tuimel en silwer vir DMT (Dubbel Mini Trampolien)
- Dewald: Goud vir tuimel en silwer vir DMT (Dubbel Mini Trampolien)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








