Madiba Cup Gimnastiek – Laerskool Stulting
Madiba Cup Gimnastiek. Vier leerders van laerskool Stulting, Humansdorp, Beate Strydom, Neil Heyns, Dewald Duvenage en Leani Knoesen het onlangs aan die Madiba Cup Gimnastiek in Gqeberha deelgeneem. Prestasies behaal:…
Gimnastiek OP Proewe – Laerskool Stulting
Gimnastiek OP Proewe – Leani Knoesen, Luan Geldenhuys en Dewald Duvenage van Laerskool Stulting, Humansdorp het aan die Gimnastiek OP proewe deelgeneem. Hulle ontvang die volgende medaljes: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/…