)

Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe – Laerskool La Hoff

Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe. Laerskool La Hoff, Klerksdorp, het algeheel tweede geëindig in die afgelope naweek se Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe. Die kampioenskappe was tussen dertien skole in die provinsie.

Die volgende ryers behaal uitstekende plekke tydens die wedren:

O.14 – Sub Nippers

  • Juandre Steenkamp – 3de plek en Noordweskleure
  • Enya Esterhuizen – 2de plek en Noordweskleure

O.12 – Sprogs

  • Arnold Jansen van Vuuren – 1ste plek en Noordweskleure
  • Matthew Smith – 3de plek en Noordweskleure
  • Ruandi Pretorius – 2de plek en Noordweskleure

O.8 – Sub Nippers

  • Juanita Jansen van Vuuren – 1ste plek

Op Sub nipper vlak word Noordweskleure nie toegeken nie, maar Juanita het sover elke Maraton waaraan sy deelneem hierdie jaar gewen. Dit is ‘n besonderse prestasie!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://lahoff.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal