Abakus Olimpiade – Laerskool La Hoff
Abakus Olimpiade. Juan Jordaan, leerder van Laerskool La Hoff in Klerksdorp, het op 21 Julie deelgeneem aan die AIAMA Internasionale Abakus Kompetisie, in Indië waar hy Suid-Afrika verteenwoordig het. Juan…
Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe – Laerskool La Hoff
Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe. Laerskool La Hoff, Klerksdorp, het algeheel tweede geëindig in die afgelope naweek se Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe. Die kampioenskappe was tussen dertien skole in die provinsie.…










