Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe – Laerskool La Hoff
Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe. Laerskool La Hoff, Klerksdorp, het algeheel tweede geëindig in die afgelope naweek se Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe. Die kampioenskappe was tussen dertien skole in die provinsie.…









