Boogskiet – Arnoux Hattingh van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 13 Julie 2024 in Despatch gaan deelneem aan boogskiet. Hy verower die tweede plek in die Kwagga Open met 256/300.
Hy behaal ook eerste plek by die Despatch Open met 266/300.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








