Telkom Netbal Kampioenskap. Sewe o.18 netbalspelers van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, is deel van die Noordwes Netbalspan. Die span neem hierdie week deel aan die Telkom Netbal Kampioenskap.
Wesvalia se sewe spelers:
- Larochelle Nagel
- Cloe Ladeira
- Karla du Preez
- Danielle van Heerden
- Lilly de Korte
- Marsé Botha
- Simoné Jansen Van Nieuwenhuizen
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








