WPNS XV o.16 Rugby. Tien rugbyspelers van Hoërskool Parel Vallei, Somerset Wes, neem as deel van WPNS XV o.16 Rugby in Frankfort deel aan die VKB-week. Die afrigters, Shaun Prins en Hugo Harmse toer saam met die seuns.
Die tien spelers is:
- Owen Cockroft (Kaptein)
- Jonathan Hume
- Bjan Theron
- Seth Musacheka
- Carlo Smit
- Stephan Niemann
- Luke Terblanche
- Joshua Buchweitz
- Keaton Baird
- Troy Hofmann

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








