JF Rugby. Agt rugbyspelers van Hoërskool JIm Fouché het tydens ‘n spoggeleentheid hul provinsiale klere ontvang om aan verskeie rugbytoernooie in die vakansie deel te neem.
O.17-Rhino week
- Duard Bester
- Hanro Marais
- Adrian de Necker
- Qian Möller
- Bendré Vermaak
O.17 Arende
- JW Stone
- Franco Oberholzer
- JC van Niekerk
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto verskaf









