Vrystaat Skolerugby. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het hierdie seisoen vyf rugbyspelers in die Vrystaat skolerugby spanne.
- Diado Jacobs: Grant Khomo o.16
- Kia Babu: o.16 Grant Khomo XV
- Marnus Earle: o.19 Arende
- Hendrik Jonker: o.19 Arende
- Steven Smith: o.19 Arende
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf









