ATKV Applouskompetisie – Hoërskool Martin Oosthuizen, Kakemas se koor het onlangs aan die Noord-Kaap uitdunne van die ATKV Applouskompetisie deelgeneem.
Die kompetisie het plaasgevind by die Hoërskool Upington.
Die koor verwerf ‘n Bronstoekenning tydens die ATKV Applouskompetisie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








