Mediumskole Netballiga – Hoërskool De Aar presteer
Mediumskole Netballiga. 🏐 HSDA Arende vlieg hoog in die 2025 Mediumskole-netballiga! Hoërskool De Aar het vanjaar ’n kragtige indruk gemaak in die mediumskole-netballiga. Al vier spanne van Hoërskool De Aar…
ATKV Applouskompetisie – Hoërskool Martin Oosthuizen
ATKV Applouskompetisie – Hoërskool Martin Oosthuizen, Kakemas se koor het onlangs aan die Noord-Kaap uitdunne van die ATKV Applouskompetisie deelgeneem. Die kompetisie het plaasgevind by die Hoërskool Upington. Die koor…
ATKV Tienertoneel – Grenslose nasionale finaliste bekend
ATKV Tienertoneel. Die 59ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar grensloos, met 3 200 tieners wat hul stories tydens agt streeksfeeste landswyd vertel het. 195 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…










