Mpumalanga Hokkiespanne. Twee-en-dertig Nellies is gekies om vir die Mpumalanga hokkiespanne te speel en hierdie vakansie aan verskeie toernooie deel te neem. Hierdie spelers het baie hard geoefen en die skool wens hulle alle sterkte toe.
Hokkiedogters:
O.14 spanne:
- Milla Schultz: A-span
- Riëtte Botha: A-span
- Sienna Hoffman: A-span
- Ceri Myburgh: A-span
O.16 spanne:
- Isabel Prinsloo: A-span
- Diané van der Walt: B-span
- Nina Geldenhuys: B-span
- Sizo Repinga: B-span
- Chaney Prinsloo: B-span
O.18 spanne:
- Lana Botha: C-span
- Liesje Stiglingh: NTR
- Jane Taljaard: NTR
Hokkieseuns:
O.14 spanne:
- Christiaan Tryhou: A-span
- Dian Venter: A-span
- Le Roux Evans: A-span
- Michael Prinsloo: A-span
- Werdian du Plessis: A-span
- Charl van Dort: B-span
- Julian Middel: B-span
- Keshaundrey Moore: B-span
- Pieter Henning: B-span
- Ruard Botha: B-span
- Liam Blom: C-span

O.16 en o.18 spanne
- Ivan Gründlingh: o.16 A-span
- Nico Meyer: o.16A-span
- Samuel Tryhou: O.16A-span
- DJ Winterbach: O.16B-span
- Hattingh Delport: O.16B-span
- Ruan Oosthuizen: O.16B-span
- Rossouw van Wyk: O16C-span
- Waldemar GrahamL O.18G-span
- Tiardt Joubert: O.18C-span

Spesiale vermelding aan die volgende spelers wat as onder-kapteins en kapteins sal optree:
- 14A – Christiaan Tryhou (Onderkaptein)
- 14B – Pieter Henning (Onderkaptein)
- 14C – Ruard Botha (Kaptein)
Die volgende personeel is ook betrokke as afrigters:
- Anthony Ruschenbaum (18A seuns: Assistent Afrigter/video-analis)
- KJ Ewert (14A seuns: Afrigter)
- Werner Jansen van Rensburg (14B seuns: Afrigter)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor









