)

Wes-Kaap Skole Netbal – Hoërskool Langenhoven

Wes-Kaap Skole Netbal. Drie netbalspelers van Hoërskool Langenhoven in Riversdal is in verskillende Wes-Kaaap skole netbal spanne opgeneem.

  • Tatum Riddles, ‘n Graad 8-leerder, is gekies vir die O.14 Cedars-span, wat vanaf 16 tot 19 Junie, aan die All Ages SA Toernooi in Boksburg, gaan deelneem.
  • Sharnice Jansen, Graad 11-leerder, is gekies vir die O/17 Cedars-span
  • Khiara Hans, Graad 12-leerder, is vir die O/18 Cedars-span gekies.

Die O/17’s en O/18’s gaan aan die TNC-toernooi (Telkom National Champioenships), vanaf 26 tot 30 Junie te Pretoria, deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://langenhovenhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal