)

ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Witteberg stuur Twintig

ATKV Redenaars Semi-finaal. Twintig leerders van Hoërskool Witteberg is deur na die ATKV Redenaars Semi-finaal. Hierdie leerders het op 1 en 2 Mei aan die ATKV-Redenaarskompetisie se eerste uitdunronde by Hoërskool Witteberg deelgeneem. Nou neem hulle deel die semi-finale rondte op 25 Mei by Hoërskool Witteberg.

  • Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal Voorbereid: Heiken Venter, Rhoné Naudé, Francisca Rheeder en Leonelle van Niekerk
  • Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal Onvoorbereid: Rhoné Naudé en Cloë Els
  • Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal Voorbereid: Jemma Shepherd
  • Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal Onvoorbereid: Emma van Aarde
  • Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal Voorbereid: Heleen van Pletzen, Illne Myburgh, Juané Loubser en TJ Heyns
  • Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal Onvoorbereid: Jané de Villiers, Tria-Mari Strydom, Simoné Vente en Henke Minnaar
  • Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal Voorbereid: Mavulindlela Nhlapo, Tlhono Mokoena en Bongi Radebe
  • Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal Onvoorbereid: Laura Shepherd
Van links: Jané de Villiers, Tria-Mari Strydom, Simoné Vente, (Afwesig: Henke Minnaar), Jemma Shepherd
Van links: Heleen van Pletzen, Illne Myburgh, Juané Loubser en TJ Heyns

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal