)

SA Atletiekkampioenskap – Hoërskool Jim Fouché leerder skitter

SA Atletiekkampioenskap. Bertus (Bertie) Cruywagen, ‘n matriekleerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die SA Atletiekkampioenskap deelgeneem. Hy het deurgedring na die 200 m mans finaal by die ASA senior atletiekbyeenkoms in Pietermaritzburg. Bertie het in die buitebaan langs Wayde van Niekerk gehardloop. Hy het die 7de plek in die wedloop behaal.

Benjamin Richardson het die wedloop gewen en kwalifiseer vir die olimpiese spele wat later die jaar plaasvind. Volgens die huidige o/20-mans wêreldranglys beklee Bertie tans die sesde plek!

Tydens die SA Skole Atletiekkampioenskap 2024, het Bertie ook skitterend presteer:

  • Bertie Cruywagen – seuns o.19 aflosspan gewen en Goud behaal
  • Bertie Cruywagen – 100m seuns o.19 (10,41) Silwer
  • Bertie Cruywagen – 200m seuns o.19 21,21) Silwer

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal