)

PNB Paribas Rising Star – Grey Kollege Primêr presteer

PNB Paribas Rising Star. Grey Kollege Primêr se top 8 tennisspelers het Vrydag, 12 April, aan die PNB Paribas Rising Star Tennis provinsiale rondte in Bloemfontein deelgeneem.

Die seuns het uitstekend gevaar en hulle het Grey se naam hoog gehou. Die volgende spelers was betrokke:

Grey A:

  • Nathan Herbert
  • Stean du Toit
  • Karlo Buitendag
  • Juvan van Niekerk

Grey B:

  • Wium Vosloo
  • Nicolas du Toit
  • Liewan Claassens
  • Anrich Buys

Die A-span het teen Primêre Skool Universitas A in die een semi-finaal gespeel, terwyl Grey B teen Primêre Skool Willem Postma A in die ander semi-finaal gespeel het.

Beide Grey spanne dring deur na die finaal, waar Grey A as wenners uit die stryd tree.

Grey A dring deur na die nasionale rondte wat later vanjaar plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegeprimary.com/

Photos supplied

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal