Gauteng Netbal Proewe. Agt netbalspelers van Hoërskool Linden, Gauteng, het na afloop van die eerste rondte proewe op 2 April, deurgedring het na die finale rondte Gauteng-proewe:
- o.14: Mieke Jonker en Anei van der Walt
- o.15: Mieke van Westing, Aninke Aucamp en Lomé Vorster
- o.16: Uné van den Berg
- o.17: Almé van Schalkwyk
- o.18: Carla van Westing
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor









