)

ECHS Hokkietoernooi – Hoërskool Fichardtpark

ECHS Hokkietoernooi. Hoërskool Fichardtpark se dogters o.16A hokkiespan het die naweek deelgeneem aan die ECHS Hokkietoernooi. Dit word aangebied by Eunice High School. Die toernooi bied ook afrigtingssessies vir spelers wat behartig word deur bekende afrigters.

Die dogters het in hul eerste wedstryd van die toernooi, dag 1, teen Hoërskool Lydenburg met 4-1 gewen. Mikayla du Toit is as Speler van die Wedstryd aangewys. Die afrigter is mnr Jacques van der Merwe.

Uitslae van dag 2, ECHS Hokkietoernooi:

Wedstryd 1:

  • Hoërskool Fichardtpark teen Hoër Volkskool Potchefstroom – verloor 1-2
  • Speler van die wedstryd: Anje Blom

Wedstryd 2:

  • Hoërskool Fichardtpark teen Hoër Volkskool Heidelberg – gelykop 1 elk
  • Speler van die wedstryd: Mikayla du Toit

Fichies is tans 2de in hul groep. Vandag is die laaste wedstryd teen Edenvale High School en dan begin uitspeel wedstryde.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal