)

Ruiterkuns – Laerskool Naudeville presteer by SANESA

Ruiterkuns. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het aan hul eerste SANESA ruiterkuns kwalifiserende rondte deelgeneem. Dit is die afgelope naweek aangebied by Eaton Farm in Johannesburg.

Die Naudies het fantasties gevaar en as volg presteer:

Graad 7:  Karlien van Jaarsveld en haar perd Maddy:

  • Vyf 1ste plekke – Goud
  • Een eliminasie

Graad 5:  Hanno van Jaarsveld en sy perd Storm Rider

  • Vier 1ste plekke – Goud
  • Een 2de plek – Silwer
  • Een 3de plek – Brons

Graad 4: Ava Adendorff en haar perd Prinses Maluti:

  • Drie 1ste plekke – Goud
  • Twee 2de plekke – Silwer

Graad 3:  Beaule Jordaan en Miss Buttercup:

  • Drie 1ste plekke – Goud
  • Twee 2de plekke – Silwer

Gr.1  Miah Erasmus en haar perd Snowball. 

  • Vier 1ste plekke – Goud

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://naudies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal