Afrikaanse redenaars. Tydens Laerskool Westwood se interne Afrikaanse redenaarskompetisie het die oulike Wessie-sprekers beslis die tonge laat klap. Laerskool Westwood is baie trots op elke spreker wat deelgeneem het.
Wel gedaan ook aan die graadwenners. Julle het bewys julle kan redeneer!
- Graad 1 – Ruvé Amorim
- Graad 2 – Janet Graaff
- Graad 3 – Alyssia Lynch
- Graad 4 – Marnits Roos
- Graad 5 – Franco Graaff
- Gtaad 6 – Dinique van Rensburg
- Graad 7 – Megan-Lee Myburgh

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








