Afrikaanse redenaars – Laerskool Westwood
Afrikaanse redenaars. Tydens Laerskool Westwood se interne Afrikaanse redenaarskompetisie het die oulike Wessie-sprekers beslis die tonge laat klap. Laerskool Westwood is baie trots op elke spreker wat deelgeneem het. Wel…








