Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein se atlete het aan die Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Hierdie Tjokkies-atlete het gehardloop en (presteer) dat die stof spat!
Die volgende prestasies is behaal:
- Ses 1ste plekke
- Nege 2de plekke
- Sewe 3de plekke
- Twaalf 4de plekke
- Elf 5de plekke
- Tien 6de plekke
Mia Boshoff, Tjokkies atleet, is aangewys as die beste verspring atleet.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








