)

Tjokkies Tweelinge – Primêre Skool Universitas

Tjokkies Tweelinge. By Tjolkies in Bloemfontein is daar altyd dubbele pret. Hierdie jaar is daar 5 pare tweelinge in die skool. En dit is nie al nie! Die skool het ook ‘n Meneer wat deel van ‘n tweeling is en ‘n Juffrou wat die mamma van ‘n tweeling is!

Klink dit te goed om waar te wees? Wel, dit is waar.

Hier is die Tjokkies tweelinge:

  • Anika en Christaan van der Westhuizen
  • Lisa Jacobs en Daniël Jacobs
  • Janco en Daniël Spies
  • Henro en Amé Snyman
  • Lenicke en AB van den Berg
  • Juan en Evan de Canha
  • Liam en Neil Loftus
  • Lize-Marie en PJ Swanepoel
  • Johann en Jean-Ross Brand
  • Ineke en Dehan Sirgel
  • Olivia en Kendill Grobler
  • Luan en Jandré Wilken
  • Daniële en Niané Botha
  • Mila en Jay le Roux
  • Mariska Castelyn (Mnr. Antonie se tweeling-sussie)
  • Mnr. Antonie Botha en Nienke
  • Mila le Grange (Juf. Celetia le Grange se tweeling)
  • Melenka en Henro Loubser

Arme onderwysers – hoe gaan julle weet wie ie wie?

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://tjokkies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal