)

GarsieYsbere 1B krieket – Hoërskool Garsfontein

Garsieysbere 1B krieket. Hoërskool Garsfontein se GarsieYsbere 1B krieket span het hul wedstryd teen Affies met 15 lopies gewen.

GarsieYsBere het in hul 20 beurte 158/5 aangeteken terwyl Afrikaanse Hoër Seunskool 143/9 in hul 20 beurte behaal het.

GarsieYsBere se beste kolwers:

  • Richardt Joubert: 69 lopies van 50 balle
  • Heinrich Badenhorst: 33 lopies van 31 balle

GarsieYsbere se beste boulers:

  • Ethan du Plessis: 4 beurte, 2 paaltjies vir 23 lopies
  • Wikus du Plessis: 4 beurte, 2 paaltjies vir 21 lopies
  • Willem Louw: 3 beurte, 2 paaltjies vir 26 lopies
Richardt Joubert en Heinrich Badenhorst
Ethan du Plessis, Wikus du Plessis, Willem Louw

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.garsies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal