Oud-Tjokkies in pampoenrokke. Vandag was ‘n groot en opwindende dag in twaalf oud-Tjokkies se lewens. Hulle begin ‘n nuwe hoofstuk op hul lewenspad!. Hulle het Hoër Meisieskool se pampoenrokfunksie bygewoon. Nou is hierdie twaalf oud-Tjokkies in pampoenrokke volwaardige Oranjeniete!
Die nuwe pampoenrokdraers is:
- Mea Jv Rensburg
- Larezé Hattingh
- Mia van den Berg
- Karmen Fourie
- Mia Pienaar
- Lelanie Jordaan
- Meandri de Vos
- Lisa Groenewald
- Leanke Landman
- Ilne Bruwer
- Thendi Sithela
- Hayley van Wyk.
Tjokkies se boodskap aan die twaalf oud-Tjokkies is “Geniet elke oomblik van die hoërskool en onthou om altyd net julle beste te gee.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://tjokkies.co.za/ https://oranjemeisies
Become a Sponsor








