)

Matriekuitslae 2023 – Hoër Meisieskool Oranje

Matriekuitslae 2023. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein het, met die Matriekuitslae 2023, weereens bewys dat hulle een van die top-skole in die Vrystaat is. Vier Oranjeniete bevind hulle onder die elite van die Vrystaatse matrieks van 2023. Dié 4-tal,Janke Pretorius, Heleen Hagemann, Carien de Wet en Lara Potgieter, het onder die voorste 50 leerders (uit ’n totaal van 34 451) in die provinsie geëindig.

Oranje se top 10 matrieks
  • Lara Potgieter: 96,1% met 9 A’s
  • Heleen Hagemann: 93,8% met 7 A’s
  • Carien de Wet: 92,5% met 7 A’s
  • Janke Pretorius: 89,8% met 6A’s
  • Carmien de Beer: 88,5% met 7 A’s
  • Nadine Heys: 88,4% met 8 A’s
  • Elizabeth Joubert:88,2% met7 A’s
  • Kayla Olivier: 88,1% met 8 A’s
  • Tanél Troskie: 88,1% met 7 A’s
  • Mienke Brummer: 87,4% met 6 A’s

Lara Potgieter is nommer 2 in die Vrystaat met ‘n gemiddeld van 96,1% en 9 onderskeidings! “Die eindeksamen was uitdagend, maar nie so erg soos almal altyd sê dit gaan wees nie. My gunsteling-vak was wiskunde, want my onnie was die beste in die wêreld. My toekomsdroom is om ons land ‘n beter plek te maak en só mense te kan help.” Aldus Lara. Verdere prestasies van Lara: haar gemiddeld is die 3de hoogste deur ‘n OMS-leerder sedert 2008 toe daar weggedoen is met bykomende punte in ekstra vakke. Net Chané Nel (96,5%) en Carmi van Niekerk (96,3%) in 2021 het sedertdien ‘n beter punt behaal!

Lara se vakprestasies:

  • Afrikaans HT: (1ste in die Vrystaat) 94%
  • Engels HT: (1ste in die Vrystaat) 91%
  • Lewensoriëntering: 95%
  • Wiskunde: 99%
  • Lewenswetenskappe: 93%
  • Fisiese Wetenskap:96%
  • Rekeningkunde: 99%
  • Duits 2de add. taal: 98%
  • Ekonomie: 88%
Janke Pretorius, Heleen Hagemann, Carien de Wet en Lara Potgieter onder top 50
Afrikaans Huistaal: Lara Potgieter (94%); Besigheidstudies: Ankia Myburgh (94%); Drama: Mienke Brummer en Ancois Bodenstein 93%); Duits: Lara Potgieter: (98%); Engels EAT: Heleen Hageman (90%); Engels Huistaal: Lara Potgieter (91%); Fisiese WEtenskap: Lara Potgieter (96%); Geografie: Aneila Frylinck (89%); Kuns: Inge va Vuuren (93%); Lewenswetenskap: Lara Potgieter (89%); Lewensoriëntering: Heleen Hageman en Carmien de Beer (96%); Musiek: Elizabeth Joubert (91%); Rekeningkunde: Heleen Hagemann en Lara Potgieter (99%); RTT: Carmien de Beer (90%); Verbruikerstudie: Mienke Brummer (91%); Wiskunde: Janke Pretorius, Lara Potgieter en Heleen Hagemann (99%); Wiskunde geletterdheid: Mienke Brummer (96%).

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal