Synergy Cup Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Synergy Cup Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof se Kavaliers het koning gekraai die afgelope naweek. Hulle het Boland verteenwoordig in die Synergy Cup Tennistoernooi. Dit was die Inter-Provinsiale toernooi in Kaapstad.…
Matriekuitslae 2023 – Hoër Meisieskool Oranje
Matriekuitslae 2023. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein het, met die Matriekuitslae 2023, weereens bewys dat hulle een van die top-skole in die Vrystaat is. Vier Oranjeniete bevind hulle onder die…









