Welkom by Hoërskool Ermelo. Hoërskool Ermelo is bevoorreg om te spog met ’n groep nuwe leerders vanaf graad 9 tot 12. Hiermee verwelkom die groen massa nog nuwe groen bloed. EHS spreek die wense uit dat julle skoolloopbaan by die Erries ‘n hoogtepunt sal wees!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor









