)

Bloem Bears Binnenshuis Hokkie – Hoërskool Fichardtpark

Bloem Bears Binnenshuis Hokkie. Vier van Hoërskool Fichardtpark se hokkie dogters is ingesluit in Bloem Bears binnehuis hokkie spanne. Die spanne neem vanaf 17 tot 21 Desember in Kaapstad deel aan die Nasionale Pro Reeks binnenshuis hokkie toernooi deelneem.

Karla Marais en Imonè Coetsee is ingesluit in die o/18 span. Karla is ook as kaptein van die o.18 span aangewys. Janelle Oosthuizen en Anje Blom is ingesluit in die o/16 span.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal