Bloem Bears Binnenshuis Hokkie – Hoërskool Fichardtpark
Bloem Bears Binnenshuis Hokkie. Vier van Hoërskool Fichardtpark se hokkie dogters is ingesluit in Bloem Bears binnehuis hokkie spanne. Die spanne neem vanaf 17 tot 21 Desember in Kaapstad deel…








