)

UNISA Teorie eksamens – Laerskool Vredendal leerders skitter

UNISA Teorie eksamens. Vyf leerders van Laerskool Vredendal het hul UNISA teorie eksamens afgelê en hulle het uitstekend presteer. Al Vyf leerders het met lof geslaag en vier van die leerders het bo 95% behaa.Hierdie vyf leerders is op UNISA se ererol geplaas.

Uitslae behaal:

  • Belia Engelbrecht: Graad 2. Slaag met lof, 85%
  • Maria Smith: Graad 2. Slaag met 96% en word op UNISA se Ererol geplaas
  • Katie Swanepoel: Graad 1. Slaag net 97% en word op UNISA se Ererol geplaas
  • Jan Coetzee: VG 1. Slaag met 95% en word op UNISA se Ererol geplaas
  • Jana Vollgraaff: VG 1. Slaag met 97% en word op UNISA se Ererol geplaas

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.laerskoolvredendal.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal